Ons lewer verskeie dienste
Ons fokus gebied is dreinering en kanale





Previous
Next
Konsultasie
Ons doen konsultasie mbt dreineringsadvies. Ons instaleer ook self die dreineringstelstels.
Ontleding
Onleding van profiele en die rigting van oortolige waterbeweging



Previous
Next
Grondverskuiwing
Grondverskuiwing van hoër na afgeplate dele mbt profiel resultaat
Ontwerpe
Ons ontwerp stelsels m.b.v. kontoerplanne, profiel inligting en geskiedkundige konteks van die terrein. Die ontwerp sluit die hoeveelheidslys van alle voorrade benoding in.




Previous
Next
Waterkanale
Herstel en onderhoud van sement waterkanale. Ons gebruik slegs beproefde voorgeskrewe industrieële produkte